Kubota annekseer die goue Myl

Kubota annekseer die goue Myl

Met ‘n gemiddelde prys van R160 000 per hektaar vir ‘n stuk grond in die Loskop-skema, word die pad tussen Marble Hall en Groblersdal nie verniet die Goue Myl genoem nie. Alhoewel die opbrengs op hierdie grond met hierdie water en met hierdie klimaat uitstekend is, kan ‘n boer wat grond bewerk in hierdie peperduur streek, nie bekostig om foute te maak nie; daarvoor is die grond te kosbaar.

victer

Continue reading Kubota annekseer die goue Myl

Trekkerreeks gaan van krag tot krag

Trekkerreeks gaan van krag tot krag

Die Suid-Afrikaanse trekkermork kan nie te onderhou, en jy het ‘n wenner. Anders as om kennis te neem van Kubota se opkoms in die mededingende sektor nie. Ondanks ‘n beskeie beg in net meer as ‘n dekade gelede het die stootmokers nou ‘n aansienlike aandeel von plaaslike verkope.

DSCN1561

As door in og geneem word dot die plaaslike mark die ofgelope drie tot vier jaar byna onveranderd gebly het, is dit nie te versmaai nie. “Die ofgelope jaar se groei dui daarop dot die produk meer en meer oonvaor word,” se Deon Engelke van Smith Power Equipment, die plaaslike verspreider van Kubota.

Continue reading Trekkerreeks gaan van krag tot krag

Kipor Generators for TF Design

MEDIA RELEASE FROM SMITH POWER EQUIPMENT (April 2014)

Kipor Generators for TF Design

TF Design has ordered two KDE 12STA, which are to be used to supply power to equipment in mobile medical units that operate in remote rural areas.

Ivan Marais TF Design project engineer says that the KIPOR generators were chosen because of the good service provided by Smith Power Equipment (SPE) and the positive experience of generators that were very similar to the two Kipor KDE 12STA generators he purchased.

Continue reading Kipor Generators for TF Design

NEW SAND PRO FROM TORO RAKES IN THE ORDERS

MEDIA RELEASE FROM SMITH POWER EQUIPMENT (April 2014)

NEW SAND PRO FROM TORO RAKES IN THE ORDERS

Smith Power Equipment (SPE) distributors of TORO Equipment in South Africa has announced the arrival of the all-new Sand Pro 2040Z which, according to SPE director, Lionel Coetzee, significantly cuts bunker grooming time and labour through unmatched manoeuvrability and productivity.

There are few jobs on a golf course requiring more time and effort than bunker maintenance,” says Coetzee. “The Sand Pro 2040Z, apart from its improved efficiency, delivers picture-perfect grooming in any shape or size bunker, even small, tight ones and those with very sloped walls,” he says.

Continue reading NEW SAND PRO FROM TORO RAKES IN THE ORDERS

Kubota verloor nie stoom nie

Kubota verloor nie stoom nie

Dit bly een van trekkervervaardigers en – Verspreiders se grootste uitdagings om in ‘n flou ekonomie nie groot insinkings in hul verkope te ervaar nie.

Nadat plaaslike trekkerverkope rondom die eeuwending enkele jare by verkope van ‘n beskeie 2500 tot 4000 vasgeval het, het die oorwegend goeie landboujare sedert 2005 verkope tot sowat 7000 laat herstel. Die ekonomie het egter weer die afgelope jaar of wat vir ‘n ongewenste afplatting gesorg. Kubota L5040

bv01272

Continue reading Kubota verloor nie stoom nie

Kubota sit Suid-Afrikaanse opmars voort

Kubota sit Suid-Afrikaanse opmars voort

Die Suid-Afrikaanse trekkermark kan nie anders as om kennis te neem van die Japanse gehalte trekker, Kubota, se opmars in die mededingende plaaslike mark nie. Ondanks ‘n beskeie begin in Suid-Afrika net meer as ‘n dekade gelede, het dié staatmakertrekker nou reeds ‘n aansienlike aandeel van die plaaslike verkope.

DSCN1557

In die afgelope jaar het sy omset ‘n indrukwekkende groei getoon. As in ag geneem word dat die plaaslike mark die afgelope drie tot vier jaar byna onveranderd gebly het, is dit nie te versmaai nie. “Die afgelope jaar se groei dui daarop dat die produk meer en meer aanvaar word,” sê mnr Deon Engelke, produkbestuurder van Smith Power Equipment, die plaaslike verspreider van Kubota.

Continue reading Kubota sit Suid-Afrikaanse opmars voort

Dirt & Trail RZR XP 1000 Review

Razor Sharp

Two Months or so back, we Brought you a scoop feature on the New Polaris RZR 1000. At the time they were being uncrated and shipped to dealers and race teams for the 2014 season. Naturally we have been itching to drive one and it’s taken a while. Katay Racing has fitted plenty of Genuine Polaris accessories to this one; they let us take it for a spin…

RZR 1000

Continue reading Dirt & Trail RZR XP 1000 Review

Slimmer is better – Kubota M8540 Narrow Tractor

The Kubota M8540 Narrow Tractor is fully manufactured by Kubota in Japan and imported by Smith Power Equipment in South Africa. According to Smith Power Equipment communications officer, Robert Keir, Kubota is keeping up with the latest technology and research to produce a better tractor.

“Lots of room in the cab for such a narrow tractor”, said one of our client’s down in the Western Cape, South Africa. Kubota is defiantly heading in the right direction and comfort is not our only concern. Keeping up with the latest technology and all research has been key in making a better tractor for the orchards and hops row work.

M8540 CAB
M8540 CAB

Continue reading Slimmer is better – Kubota M8540 Narrow Tractor

Kubota se L39 is die veelsydigheid vanself

Kubota se L39 is die veelsydigheid vanself – deur du Preez de Villiers

Baie jare se dure sake-ervaring het Fanie de Jongh, ’n ontwikkelaar in Vanderbijlpark, geleer dat dit net beter is om so veel as moontlik beheer oor sy produksie- en waardekettings te hê.
Vir ’n man wat staal verwerk; winkelruimte, kantoorblokke en woonstelle uithuur en motors verkoop, maak hy ook tyd om, net soos ’n goeie boer, oral waar hy kan self betrokke te wees. Daarom het hy twee jaar gelede, toe hy begin het om ’n reuse motorhawe te bou, vir hom ’n Kubota L39 gekoop. Die L39 is ’n volwaardige laaigraaf, tru-grawer en 4×4 trekker, volledig met alles wat jy van ’n gevorderde trekker verwag.

Continue reading Kubota se L39 is die veelsydigheid vanself

Kubota aims to become an all-round agricultural machine manufacturer

Kubota aims to become an all-round agricultural machine manufacturer

Kubota has announced that it, is to start work on a tractor factory in Northern France, near Dunkerque, in December 2014. Mass production is expected to commence in April 2015.

The company is investing 40 300 000 Euros in the project. Once fully operational the plant is expected to produce 3 000 upland forming tractors (130 to 1 70 horsepower) per year, for Europe, North America, Australia and Japan.

Continue reading Kubota aims to become an all-round agricultural machine manufacturer