eKubota with feeder

Grasslands Agriculture adds new E-Kubota range to its fleet

Cradock, a town located in the upper valley of the Great Fish River in the Eastern Cape Province of South Africa, is known for its large farming community, and is home to two of Grasslands Agriculture’s farms. Grasslands Agriculture owns a total of 16 farms, comprising over 16 000 dairy cows, producing about 96 million litres of milk per year.

eKubota with Slaher working in the feild
eKubota with Slaher working in the feild

The two farms in the Eastern Cape region –  Riverina and Heemstede – each have 1 150 milking cows, and approximately 134 hectares of silage units. The two farms are home to four Kubota M8540 units, which have recently been joined by a new addition to the fleet, a brand new E-Kubota 6075 Pro 4WD tractor.

According to Marinus of Grasslands Agriculture, the purchase of the new tractor was not only influenced by the value for money nature of the offering within the 60 kW tractor category, but also because of the exceptional after sales support received from Kubota South Africa over the years.

Kubota and eKubota working together #4
Kubota and eKubota working together #4

Marinus adds that with features like bigger wheels and four-wheel drive capability, applying fertiliser to crops has now become a trouble-free, more controlled activity, which gets executed with little damage to the crops. He also mentions that the forward/reverse shuttle gear and 12 forward/12 reverse transmission, complemented by a flat operators deck and an adjustable tow hitch that is stronger than that of the competition, gives the South African farming community an affordable, yet  comfortable, hardworking and versatile tractor.

Kubota and eKubota working together #2
Kubota and eKubota working together #2

With that being said, it is safe to say that the E-Kubota has without a doubt delivered on the manufacturer’s promise: “Power and versatility at a price you and afford” and will continue to gain favour in the South African market as farmers continue to seek for innovative, yet cost-effective tractor solutions.

eKubota with Slasher at Grasslands
eKubota with Slasher at Grasslands

Grasslands Agriculture voeg die nuwe E-Kubota-reeks by tot hul vloot

Cradock; ‘n dorp in die boonste vallei van die Groot Visrivier in die Oos-Kaap Provinsie van Suid-Afrika. Bekend vir sy groot boerderygemeenskap sowel as die tuiste van twee van Grasslands Agriculture se plase.

eKubota with Slaher working in the feild
eKubota with Slaher working in the feild

Grasland landbou bestaan uit ongeveer 16 plase, meer as 16 000 melkkoeie en produseer ongeveer 96 miljoen liter melk per jaar.

Die twee plase in die Oos-Kaap, beter bekend as Riverina en Heemstede, het elk 1150 melkkoeie; ‘n kuilvoer-eenheid van ongeveer 134 hektaar is ook die tuiste van vier Kubota M8540’s en onlangs die tuiste van ‘n splinternuwe E-Kubota 6075 Pro 4WD-trekker.

Kubota and eKubota working together #4
Kubota and eKubota working together #4

Volgens Marinus, van Grasslands Agriculture, was die aankoop van hierdie nuwe trekker nie net gebaseer op die beste waarde vir geld in die 60 kW trekkerkategorie nie, maar ook vanweë die buitengewone naverkope ondersteuning van Kubota Suid-Afrika.

Marinus voeg by dat funksies soos groter wiele en vierwielaandrywing die verspreiding van kunsmis onder hulle gewasse nou vergemaklik. Omdat dit n meer beheerde aktiwiteit geword het verminder dit ook skade aan hulle gewasse.

Kubota and eKubota working together #3
Kubota and eKubota working together #3

Marinus noem ook dat die voor-en-agter-pendeltoerusting en 12-voor / 12-agteruitgang saam met ‘n plat bestuursdek en ‘n trekstang sterker as dié van die mededingers in die bedryf ‘n gemaklike, hardwerkende en veelsydige trekker moontlik maak, wat ook ‘n baie bekostigbare opsie is om die Suid-Afrikaanse boeregemeenskap.

Dit is veilig om te se dat E-Kubota Suid-Afrika ongetwyfeld hulle stelling “krag en veelsydigheid teen n prys wat u kan bekostig” bewys het nie, en sal voortgaan om die mark te domineer met hierdie nuwe reeks trekkers. Dit sal nie net Suid-Afrikaanse boere se sak pas nie maar ook gemoedsrus bring oor hulle boerdery bedrywighede.

eKubota with Slasher at Grasslands
eKubota with Slasher at Grasslands

For more information please contact Smith Power Equipment on 011 284 2000.

Check out our Facebook page. [click here] or our website [click here]