Multiplant Brits kies Kubota

Multiplant: Min groot groenteboere het nog tyd om te sukkel om saailinge van saad te maak. Hulle soek stewige, gesonde saailinge wat blitsig geplant kan word en ewe vinnig kan groei sodat die groente op die mark kan kom.

Len du Toit van Multiplant en Chris Coetzee van Maubra, die Kubotahandelaar op Brits, sê hulle is vennote wat mekaar se ondernemings ondersteun.
Len du Toit van Multiplant en Chris Coetzee van Maubra, die Kubotahandelaar op Brits, sê hulle is vennote wat mekaar se ondernemings ondersteun.

Om saadjies te laat ontkiem en met die nodige groeikrag voor te berei vir groenteboere is die werk waarin Multiplant buite Brits spesialiseer.

Continue reading Multiplant Brits kies Kubota