L5040

Kubota verloor nie stoom nie

Kubota verloor nie stoom nie

Dit bly een van trekkervervaardigers en – Verspreiders se grootste uitdagings om in ‘n flou ekonomie nie groot insinkings in hul verkope te ervaar nie.

Nadat plaaslike trekkerverkope rondom die eeuwending enkele jare by verkope van ‘n beskeie 2500 tot 4000 vasgeval het, het die oorwegend goeie landboujare sedert 2005 verkope tot sowat 7000 laat herstel. Die ekonomie het egter weer die afgelope jaar of wat vir ‘n ongewenste afplatting gesorg. Kubota L5040

bv01272

Kubota het selfs verlede jaar stewige groei ervaar, toe die omset van verskeie ander fabrikote gedool of minstens sywaorts beweeg het,” se Jan van der Westhuizen, handelaarsverkoopsbestuurder vir die noordelike gebiede. “Ons is ook in ons noppies met die verkope van Januarie tot Maori vanjaar.” Wat von die laaste jaar of twee opval, is die groot toename in die gewildheid van die grater Kubota-trekkers, se Van der Westhuizen.

“Toe Smith Power Equipment die trekker sowat lien jaar gelede in Suid-Afrika begin versprei het, was sy aanslag meer tot die kleiner eenhede van 13 kW tot 50 kW be perk.

Die ontploffing in die verkope van die M-reeks, wat trekkers van tot 96 kW insluit, het ons heeltemol onkant betrap.” Volgens Van der Westhuizen neem baie boere kennis van Kubota se vaardighede tydens demonstrasies. “Dan ervaar hulle eerstehands hoe goed die trekkers ploeg, met tandimplemente werk en bo alles: hoe goed hy vir jou dieselrekening is. Suinige brandstofverbruik is een van die Kubota se beste eienskappe.

Die vestiging van ‘n betroubare en toegewyde handelaarsnetwerk het ook die afgelope twee jaar baie tot die trekker se sukses bygedra, verseker Van der Westhuizen. “Ons kyk deeglik na hul ligging, struktuur, nasorg-en onderdelediens. Responstyd moet so kort moontlik wees.” Van der Westhuizen.

Hulle se hulle maak nie geld nie want die boere se Kubotas breek te min. Dit is natuurlik nie ver van die waarheid of nie, want die puik Japanse tegnologie skokel boie brekosies uit. Koppelaars hou byvoorbeeld ‘n leeftyd.” Tweedehandse Kubotas is ook so skaars soos hoendertande, se Van der Westhuizen. “Die keer wat ‘n boer een wil verkoop, raap sy buurman dit op. Dit bevestig sy gewildheid.”

For more information about Kubota contact Smith Power on 011 284 2000 or email Tallie Giessing

Download the L5040 Brochure.

Article published in AgriSA – April May 2014.

Check out our Facebook page. [click here]

Check out our Google + page. [click here]

Check out our Twitter Feed. [click here]