Kubota het gekom om te… groei

Die oranje Kubota-trekkerspan van Japan het nou voorwaar vir hulleself ‘n plek in die Afrikason oopgewerk.”Ons het geweldige groei getoon oar die afgelope ses maande tot ‘n jaar en ons moes drasties uitbrei om tred te hou met die voorraadvereistes,” vertel Deon Engelke, handelsmerkbestuurder van Smith Power, die verspreiders van Kubota in Suid-Afrika en Namibie.

In die ruim monteeraanleg kan ’n groot voorraad onderdele geberg word en toerusting gereed gemaak word om boere se werk op die plaas makliker en lonender te maak.
In die ruim monteeraanleg kan ’n groot voorraad onderdele geberg
word en toerusting gereed gemaak word om boere se werk op die
plaas makliker en lonender te maak.

Die uitbreidings het ‘n tuiste gevind in ‘n splinternuwe aanleg van 6 000m2 in Edenvale aan die Rand. By die aanleg word die boude en blaaie van al die toerusting wat van Japan af gestuur word in ‘n moderne fabriekslyn aanmekaargesit en gereed gemaak vir versending aan die landwye handelaarsnetwerk.

Continue reading Kubota het gekom om te… groei

Kubota het die skietgoed

Kubota het die skietgoed

Almal weet dot jy goeie en minder goeie internasionale rugbyspanne kry. Onnodig om te se: die Springbokke val gewoonlik onder die heel bestes. Maar dan kry jy ook ‘n span wat net te veel skietgoed vir selfs die bestes het- soos die All Blacks onlangs in die laaste, beslissende toets teen die Springbokke op Ellispark bewys het.

20150113_124135

By trekkergroepe is dit ook die gevol: sommige het net eenvoudig meer skietgoed as onder. Die opgong wot die Kuboto-trekker in Suid-Afriko gemook het, is nie blote toevol nie: boere wot groot Kubota-aanhangers is, is dit eens dot die Japonse trekkers se geholte, betroubaarheid en tegnologiese gevorderdheid onoortreflik is. “Vanjaar het ons sells ons eie verwagtinge oortref wat verkope betref,” se Deon Engelke, produkbestuurder van Smith Power Equipment, wat Kubota-trekkers en -laaigrawe in Suid-Afrika versprei .

Continue reading Kubota het die skietgoed