So sekuurseker is Deon Engelke, produkbestuurder van Kubota SA, van sy saak dat hy enigiemand uitdaag om vir hom ’n ontevrede Kubotaboer in Suid-Afrika te bring.
“As daar ’n ontevrede Kubota-eienaar was, sou ek nie nou hier gewees het nie,” verklaar hy: “Ek sou by hom op sy plaas gewees het besig om hom tevrede te maak.”
Continue reading Uitdaging: Wys my ‘n ontevrede Kubota boer!